0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Music Discipline - click here to generate a guitar practice routine based on how much time you have

Karen Zoid — Deurmekaar Chords

  Rate this tab:
NOTE—————————————————————————————————#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#——————————————————————————————————————————————————————————————————————————————##

Artist: Karen Zoid
Song: Deurmekaar

TAbbed: Gideon Breytenbach
	Vir enige voorstelle
	nog Karen Zoid Tabs
	enige iets
	kontak my asb. 0726060473.  gipi@thecricket.co.za


	— Met Hierdie Song weet ek nie wat die cords se name is nie (bv.E / A# ens)
	— Ek gan vir die cords "name" gee en al is "079900" nie regtig `n "E" nie, 
          speel hom net soos hy daar staan asb.
	— TIP: 	Met die "E" kan jy jou middel vinger op die 8ste thret sit en dan 
          tussen die "E" en "E7" hoef jy net jou pinkie op te tel.

{—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—x—}


Hiers die cords wat gebruik word in die song
        EADGBe
E       079900
E7      079800
B       799800
A 	577600



Intro:
E  E7  E  E7 E

E            E7            E
Ek het geloop sonder om te groet
              E7               A
Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
               B	         A
Ek weet jy dink ek't jou verniel
                   A	           E
Ek het jou lief met my hart en siel


E  E7  E  E7 E

E            E7            E
Ek het geloop sonder om te groet
                 E7	            A
En clean breaks is tien teen een goed
	              B
En ek sit hier op die lang pad 
                        A
Soos soveel kere vantevoor
		     B					 E
En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor


E  E7  E  E7

   E
Ek ken jou lyf
   B
Ek ken jou taal
   A
Ek ken jou goed
   B
Ek ken jou kaal
        E
Ons het opgestaan
        B
Ons het weer geval
       A         B
Die herinneringe maak my mal
    A
Die fight's verby
    B
Die vuur's geblus
    E		A
Die storm het bedaar
A            B
Als is fine
Ek voel so deurmekaar


E  E7  E  E7 E

E            E7            E
Ek het geloop sonder om te groet
		       E7			 A
Maar jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
	       B             A
As ek kon sing en minder s